Päiväkirja - Carstens8, 23 huhti 13

Vyf kilo's teen einde Mei, waarom nie? Ek het in Februarie soveel verloor, so waarom nie weer nie? Waarskynlik het Februarie s'n makliker afgeval, want die eerstes is mos altyd makliker as die laastes. Ek was al baie in my lewe 63kg, maar baie lanklaas 57. Omtrent 10 jaar sedert daai lyfie en dit was na 'n groot operasie. Ek weet ten minstes daar iewers binne is so iemand!
Vandag vas ek, wel ek drink koffie en water. Ek weet die koffie pas nie by 'n standaard vas nie, maar ek weet ook die gee energie sonder baie cal's. Ek hou van filterkoffie met baie gekookte melk en dan ook net volroom melk. Het besluit as ek iets doen moet dit regtig lekker wees. Sal eerder minder koffie drink as slegte koffie! Sover het ek nog net twee bekers gehad en verder net water. Gaan probeer om nou by die water te bly- nie meer verskoning dat ek krag vir die dag nodig het nie!
Wil hierdie week bietjie stadig gaan met die eet, want die naweek en tot Woensdag het ons kuiermense en dan is daar altyd 'n groot etery aan die gang. Ek sal my bes probeer om nie te oorboord te gaan nie, maar goeie voornemens en so meer......

Näytä dieettikalenteri, 23 huhtikuuta 2013:
128 kcal Rasva: 6,80g | Prot: 7,20g | Hh: 9,50g.   Aamiainen: Coffee, Whole Milk. Lounas: Coffee, Whole Milk. lisää...
1674 kcal Harjoitus: Kävely (harjoitus) - 5.5 km/h - 45 minuuttia, Lepo - 15 tuntia ja 15 minuuttia, Nukkuminen - 8 tuntia. lisää...

   Kannatus   

Kommentit 
Vasbyt - jy kan as jy wil Ek mik nou eers vir 60 dan 58 en dan wil ek 55 haal.... Was daar sowat 7 jaar gelede weet ek kan weer - met die ouderdom saam vat dit nou net soveel langer  
23 huhti 13 jäseneltä: PontJieBoTTeR

     
 

Lähetä kommentti


Sinun täytyy kirjautua lähettääksesi kommentin. Klikkaa tätä kirjautuaksesi.
 


Painohistoria - Carstens8


Hanki sovellus
    
© 2024 FatSecret. Kaikki oikeudet pidätetään.