Het 200 gr in Mei opgetel. Dis die eerste maand in 2019 wat ek nie iets verloor het nie 🤦♀️ Hopelik sal ek in Junie weer kan stap / draf laat middag! Hierdie elke aand in Rehearsals / Performances het gekeer dat ek nie by enige vorm van oefening uitgekom het nie 🙄 Meimaand is altyd DIE besigste maand in 'n pianis se lewe in Pretoria 🎹 en my resting heart rate het boonop die hoogte ingeskiet 🙈not good! Vandag maak ek 'n plan!
|
55,5 kg
Tähän mennessä pudotettu: 6,5 kg.
Vielä jäljellä: 0 kg.
Dieetin noudattaminen: Kohtuullisen hyvin.
|
Painonnousu 0,3 kg viikossa
|